Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Woensdag, 20 Januarie 2021
Hier is tans 95 745 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Kenteken van die Wes-Indiese nasionale krieketspan.

Die Wes-Indiese nasionale krieketspan (Engels: West Indies cricket team), met die bynaam Windies of Men in Maroon (“Mans in maroen”), is die nasionale krieketspan van Wes-Indië. Die span staan bekend as die Wes-Indiese Eilande of, in die omgangstaal, die Windies, en is ’n multinasionale krieketspan in ’n sportkonfederasie wat 15 hoofsaaklik Engelssprekende Karibiese lande, Britse afhanklikhede en nie-Britse afhanklikhede verteenwoordig; in die meeste van hierdie eilandstate is krieket die nasionale sport, hetsy de facto of de jure. Vervolgens gebruik die Wes-Indiese krieketspan nóg een van die lande se volksliedere, nóg een van hul vlae as ’n verteenwoordigende simbool; pleks daarvan gebruik die Wes-Indiese nasionale krieketspan sy eie vlag – dié van Krieket Wes-Indië – en lied. In internasionale krieket is daar net twee ander spanne wat meer as een krieketnasie verteenwoordig, hulle is Engeland – vir beide Engeland en Wallis – en Ierland, vir beide die Republiek Ierland en Noord-Ierland. Krieket word in Wes-Indië deur Krieket Wes-Indië geadministreer. Hulle is die enigste volle lid van die Internasionale Krieketraad (IKR) in die Amerikas en is die vierde oudste nasionale span in toetskrieket. Tydens die 1928-seisoen het hulle hul toetsdebuut gemaak, toe Wes-Indië ’n toerende Engelse nasionale krieketspan gehuisves het. Wes-Indië is tans (Januarie 2021) agtste op die IKR-toetsranglys, negende op die eendagranglys, en tiende op die Twintig20-wêreldranglys.

Vanaf die middel-1970’s tot die vroeë 1990’s was die Wes-Indiese span een van die sterkstes ter wêreld in beide toets- en internasionale eendagkrieket. ’n Hele aantal voormalige spelers, beskou as van die beste in die wêreld, is afkomstig van die Wes-Indiese Eilande: Sir Garfield Sobers, Lance Gibbs, George Headley, Brian Lara, Chris Gayle, Clive Lloyd, Malcolm Marshall, Alvin Kalicharan, Sir Andy Roberts, Rohan Kanhai, Sir Frank Worrell, Sir Clyde Walcott, Sir Everton Weekes, Sir Curtly Ambrose, Michael Holding, Courtney Walsh, Joel Garner, Sir Viv Richards en Sir Wes Hall is almal ingelyf in die IKR se Heldesaal.

Die Wes-Indiese Eilande het die IKR se Krieketwêreldbeker twee keer verower (in 1975 en 1979, toe dit die Prudentialbeker was), die IKR Twintig20-wêreldbeker eenkeer (in 2012), die IKR Kampioentrofee een keer (in 2004), en was naaswenners in die o/19-wêreldbekertoernooi (in 2004). Hulle was die eerste krieketspan om die krieketwêreldbekertoernooi twee keer te wen, maar hul rekord is later deur Australië se vier wêreldbekeroorwinnings verbeter en deur Indië in 2011 geëwenaar. Wes-Indië is ook die eerste span wat twee agtereenvolgende wêreldbekertoernooie kon wen, dit is sedertdien oortref deur drie agtereenvolgende wêreldbekeroorwinnings deur Australië (in 1999, 2003 en 2007). Wes-Indië was die eerste span om in drie agtereenvolgende wêreldbekertoernooieindstryde te verskyn (in 1975, 1979 en 1983), sedertdien oortref deur vier agtereenvolgende wêreldbekertoernooieindstrydverskynings deur Australië (in 1996, 1999, 2003 en 2007). Die Wes-Indiese Eilande het beide die Krieketwêreldbeker 2007 en die T20-wêreldbeker in 2010 gehuisves; hulle sal die volgende o/19-krieketwêreldbeker 2022 aanbied. In Junie 2019, gedurende die Krieketwêreldbeker 2019, het die Wes-Indiese Eilande hul 800ste EDI-wedstryd gespeel.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Tabaré Vázquez in 2017

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat Tafelberg die enigste aardkenmerk is waaraan 'n sterrebeeld se naam ontleen is? Mensa, wat "tafel" beteken, is 'n sterrebeeld van die Suidelike Halfrond wat taamlik laat afgebaken is en dus geen antieke mitologie het nie.

...dat water sy hoogste digtheid by 4°C bereik? Hierdie eienskap is belangrik vir waterorganismes en kom in slegs twee ander stowwe voor.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

20 Januarie: Inhuldigingsdag in die Verenigde State van Amerika

Wladislaus I van Pole

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
San Diego
Die maan verlig die wolke bo San Diego, Kalifornië.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering