The Last Kingdom (televisiereeks)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

The Last Kingdom is 'n Britse fiksietelevisiereeks gebaseer op die reeks van romans van Bernard Cornwell genaamd The Saxon Stories. Die eerste seisoen van agt episodes première op 10 Oktober 2015 op BBC America. 'n Tweede seisoen met agt episodes begin in Maart 2017 op BBC Two draai. Netflix besit sedert die derde seisoen eksklusiewe uitsaairegte, en die derde seisoen word deur Carnival Films vervaardig en begin op 19 November 2018 stroom. Op 26 Desember 2018 hernu Netflix die reeks vir 'n vierde seisoen, wat weer eens deur Carnival Films vervaardig word en op 26 April 2020 begin stroom. Netflix hernu die reeks op 7 Julie 2020 vir 'n vyfde seisoen.

Rolverdeling[wysig | wysig bron]

Hoof[wysig | wysig bron]

Akteur Karakter Seisoene
1 2 3 4
Alexander Dreymon Uhtred Hoof
David Dawson Koning Alfred Hoof
Tobias Santelmann Ragnar die Jongere Hoof
Emily Cox Brida Hoof
Adrian Bower Leofric Hoof Herhalend
Thomas W. Gabrielsson Guthrum Hoof
Simon Kunz Odda die Ouere Hoof
Harry McEntire Aethelwold Hoof
Rune Temte Ubba Hoof
Joseph Millson Aelfric Hoof Hoof
Brian Vernel Odda die Jongere Hoof
Amy Wren Mildrith Hoof
Charlie Murphy Iseult Hoof
Ian Hart Vader Beocca Hoof
Eliza Butterworth Aelswith Herhalend Hoof
Thure Lindhardt Guthred Hoof
Eva Birthistle Hild Herhalend Hoof
Gerard Kearns Halig Herhalend Hoof
David Schofield Ab Eadred Hoof
Peri Baumeister Gisela Hoof
Peter McDonald Broeder Trew Hoof
Mark Rowley Finan Hoof
Alexandre Willaume Kjartan Herhalend Hoof
Julia Bache-Wiig Thyra Herhalend Hoof
Ole Christoffer Ertvaag Sven Herhalend Hoof
Björn Bengtsson Sigefrid Hoof
Cavan Clerkin Vader Pyrlig Hoof
Arnas Fedaravicius Sihtric Hoof
Christian Hillborg Erik Hoof
Jeppe Beck Laursen Haesten Hoof
Toby Regbo Aethelred Hoof
Millie Brady Aethelflaed Hoof
James Northcote Aldhelm Hoof
Adrian Bouchet Steapa Hoof
Ewan Mitchell Osferth Hoof
Simon Stenspil Dagfinn Hoof
Timothy Innes Edward Hoof
Thea Sofie Loch Næss Skade Hoof
Ola Rapace Graaf Sigurd Bloedhaar Hoof
Magnus Bruun Knoet Hoof
Adrian Schiller Aethelhelm die Ouere Hoof
Kevin Eldon Biskop Erkenwald Hoof
Jamie Blackley Eardwulf Hoof
Stefanie Martini Eadith Hoof
Finn Elliot Jong Uhtred Hoof
Ruby Hartley Stiorra Hoof
Richard Dillane Ludeca Hoof
Dorian Lough Burgred Hoof
Steffan Rhodri Koning Hywel Dda Hoof
Nigel Lindsay Rhodri Hoof
Eysteinn Sigurðarson Sigtryggr Hoof
Amelia Clarkson Ælflæd Herhalend Hoof

  • Timothy Innes as Edward, koning van Engeland (seisoene 3–nou)
  • Thea Sofie Loch Næss as Skade (seisoen 3)
  • Ola Rapace as graaf Sigurd Bloedhaar (seisoen 3)
  • Magnus Bruun as Knoet, 'n magtige Deense krygheer en neef van Ragnar (seisoene 3–4)
  • Adrian Schiller as Aethelhelm die Ouere, 'n ryk en magtige ealdorman in Wessex (seisoene 3–nou)
  • Kevin Eldon as biskop Erkenwald, 'n biskop in diens van Alfred (seisoen 3)
  • Jamie Blackley as Eardwulf, die bevelvoerder van heer Æthelred se huishoudlike troepe (seisoen 4)
  • Stefanie Martini as Eadith, die minares van ealdorman Æthelred en die jonger suster van Eardwulf (seisoene 4–nou)
  • Finn Elliott as jong Uhtred, Uhtred se seun (seisoene 4–nou)
  • Ruby Hartley as Stiorra, Uhtred se dogter (seisoene 4–nou)
  • Richard Dillane as Ludeca, 'n ealdorman van Mercia (seisoene 4–nou)
  • Dorian Lough as Burgred, 'n ealdorman van Mercia (seisoene 4–nou)
  • Steffan Rhodri as koning Hywel Dda (seisoene 4–nou)
  • Nigel Lindsay as Rhodri (seisoen 4)
  • Eysteinn Sigurðarson as Sigtryggr, 'n Wiking-krygheer (seisoene 4–nou)
  • Amelia Clarkson as Ælflæd, vrou van koning Edward en Aethelhelm se dogter (seisoene 4–nou; herhalend in series 3)

Herhalend[wysig | wysig bron]

Bekendgestel in seisoen 1[wysig | wysig bron]

Bekendgestel in seisoen 2[wysig | wysig bron]

Bekendgestel in seisoen 3[wysig | wysig bron]

Bekendgestel in seisoen 4[wysig | wysig bron]

  • Caspar Griffiths as Æthelstan
  • Máté Haumann as Cenr
  • Marcell Zsolt Halmy as Ælfweard
  • Gabriel Harland as jong Knoet
  • Tristan Harland as Esga
  • Debbie Chazen as Sable
  • Helena Albright as Ælfwynn
  • Anthony Cozens as Aidan
  • Kirill Bánfalvi as Burgred se seun
  • Richard Heap as broeder Oswi
  • Nicholas Asbury as broeder Iestyn
  • Ossian Perret as Wihtgar
  • Oscar Skagerberg as Bjorgulf
  • Julia Brown as Ecgwyn
  • Antal Leisen as Creoda
  • Kimberley Wintle as Taetan

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "The Last Kingdom begins shooting series two". 9 Junie 2016.
  2. 2,0 2,1 "Episode 1, Series 2, The Last Kingdom - BBC Two". BBC.
  3. "Starke Magnus till "The last kingdom" - DN.SE". 14 Julie 2016.
  4. ""The Last Kingdom" Episode #2.4 (TV Episode 2017)" – via www.imdb.com.
  5. Rissmann, Marc. "Blues Vikings on the Set of @TheLastKingdom Season2 @emycox @netflix #thelastkingdom #netflix #brida #tekilpic.twitter.com/HPJIU5Jxqv".
  6. "Christopher Sciueref". IMDb.
  7. "Erik Madsen - United Agents". www.unitedagents.co.uk.
  8. ParentHerald (30 Julie 2016). "'The Last Kingdom' Season 2 Spoilers: Sneak Peek From The Set (Photos)".
  9. "Episode #2.1". 5 Mei 2017 – via www.imdb.com.
  10. "Tibor Milos Krisko". IMDb.