Vertaling 'Marduk' – Woordeboek Afrikaans-Engels | Glosbe

Vertaling van "Marduk" in Afrikaans

Voorbeeld van vertaalde sin: • a worshiper of Marduk? ↔ • ’n aanbidder van Mardoek?

Marduk proper noun

The Babylonian name of a late-generation god from ancient Mesopotamia and patron deity of the city of Babylon. [..]

Outomatiese vertalings van " Marduk " in Afrikaans

  • Glosbe

    Glosbe Translate
  • Google

    Google Translate
+ Voeg

"Marduk" in Engels - Afrikaans woordeboek

Tans het ons geen vertalings vir Marduk in die woordeboek nie, miskien kan jy een byvoeg? Maak seker dat u outomatiese vertaling, vertaalgeheue of indirekte vertalings nagaan.

Voeg

Vertalings van "Marduk" in Afrikaans in konteks, vertaalgeheue

• a worshiper of Marduk?
• ’n aanbidder van Mardoek?
The image of gold that this Babylonian king set up on the plain of Dura may have been dedicated to Marduk.
Die beeld van goud wat hierdie Babiloniese koning in die dal Dura opgerig het, was moontlik aan Mardoek gewy (Daniël 3:1, 2).
The dragon was a symbol of Marduk
Die draak was ’n simbool van Mardoek
Since the god Marduk (Merodach) was regarded as the founder of Babylon and a number of the Babylonian kings were even named after him, some scholars have suggested that Marduk represents the deified Nimrod.
Aangesien die god Mardoek (Merodag) as die stigter van Babilon beskou is en ’n aantal van die Babiloniese konings na hom vernoem is, het party geleerdes beweer dat Mardoek die vergoddelikte Nimrod verteenwoordig (2 Konings 25:27; Jesaja 39:1; Jeremia 50:2).
Evidently, he did not consider them to be legitimate rulers of Babylon.10 For example, he excluded Labashi-Marduk, a Neo-Babylonian king.
Klaarblyklik het hy hulle nie as regmatige heersers van Babilon beskou nie.10 Hy het byvoorbeeld Labasji-Marduk, ’n Neo-Babiloniese koning, weggelaat.
King Nebuchadnezzar was a zealous devotee of Marduk, the chief deity of Babylon.
Koning Nebukadnesar was ’n ywerige aanbidder van Mardoek, die hoofgod van Babilon.
Some believe that Marduk, who was regarded as founder of the Babylonian Empire, represents the deified Nimrod.
Party glo dat Mardoek, wat as die stigter van die Babiloniese Ryk beskou is, die vergoddelikte Nimrod voorstel.
And at Babylon he carried out the instructions of the Chaldeans regarding sacrifice, particularly to the Babylonian god Bel (Marduk).
En in Babilon het hy die instruksies van die Galdeërs uitgevoer wat offerandes betref, veral aan die Babiloniese god Bel (Mardoek).
Assimilated by the Babylonians into Marduk (Bel)
Deur die Babiloniërs met Mardoek (Bel) gelykgestel
▪ Page 124: Figurine of Ishtar and symbol of Marduk: Musée du Louvre, Paris
▪ Bladsy 124: Beeldjie van Isjtar en simbool van Mardoek: Musée du Louvre, Paris
Bronze plaque depicting the gods Marduk (left) and Nebo (right) standing on dragons
Bronsplaat waarop die gode Mardoek (links) en Nebo (regs) op drake uitgebeeld word
In Babylon, he built and beautified the temples of Marduk and numerous other Babylonian deities.
In Babilon het hy die tempels van Mardoek en talle ander Babiloniese gode gebou en versier.
(Daniel 4:6-8) Daniel’s court name was Belteshazzar, and the false deity that the king called “my god” may have been either Bel or Nebo or Marduk.
Daniël se naam aan die hof was Beltsasar, en die valse god wat die koning “my god” noem, was dalk Bel of Nebo of Mardoek.
As noted earlier, he built and beautified the temples of numerous Babylonian gods and was especially devoted to Marduk, to whom he credited his military victories.
Soos vroeër genoem is, het hy die tempels van talle Babiloniese gode gebou en versier en het hy veral Mardoek aanbid, aan wie hy die eer gegee het vir sy militêre oorwinnings.
The image of gold set up on the plain of Dura may have been dedicated to Marduk.
Die beeld van goud wat in die dal Dura opgerig is, was moontlik aan Mardoek gewy.
In Babylon, Nebuchadnezzar built and beautified the temples of Marduk and of numerous other Babylonian deities.
In Babilon het Nebukadnesar die tempels van Mardoek en van talle ander Babiloniese gode gebou en versier.
Marduk —first among the Babylonian gods; “absorbed all the other gods and took over all their various functions.”
Mardoek—die vernaamste Babiloniese god; “het al die ander gode in homself opgeneem en al hulle verskeie funksies oorgeneem”.
Goldingay cites a document called “The Babylonian Job” and says that it “testifies to chastisements by God, illness, humiliation, seeking interpretation of a terrifying dream, being thrown over like a tree, being put outside, eating grass, losing understanding, being like an ox, being rained on by Marduk, nails being marred, hair growing, and being fettered, and then to a restoration for which he praises the god.”
Goldingay haal ’n dokument aan wat “Die Babiloniese Job” genoem word en sê dat dit “daarvan getuig dat hy deur God gestraf is, siek was, verneder is, gesoek het na die uitlegging van ’n skrikwekkende droom, omvergewerp is soos ’n omgekapte boom, na buite toe verdryf is, dat hy gras geëet het, sy verstand verloor het, soos ’n os was, dat Mardoek op hom gereën het, dat sy naels beskadig is, sy hare gegroei het, dat hy geboei is en toe herstel is, waarvoor hy die god loof”.
A cuneiform inscription from ancient Babylon reports: “Altogether there are in Babylon 53 temples of the chief gods, 55 chapels of Marduk, 300 chapels for the earthly deities, 600 for the heavenly deities, 180 altars for the goddess Ishtar, 180 for the gods Nergal and Adad and 12 other altars for different gods.”
’n Spykerskrif-inskripsie uit eertydse Babilon berig: “In Babilon is daar altesaam 53 tempels van die vernaamste gode, 55 kapelle van Mardoek, 300 kapelle vir die aardse gode, 600 vir die hemelse gode, 180 altare vir die godin Isjtar, 180 vir die gode Nergal en Adad en 12 ander altare vir verskillende gode.”
Dragon symbol of Marduk
Draaksimbool van Mardoek
Some scholars believe that the Babylonian god Marduk (Merodach in the Bible) may have been Nimrod deified.
Sommige kenners meen dat die Babiloniese god Marduk (Merodag in die Bybel) moontlik Nimrod was wat vergoddelik is.
For example, the documents show that Nebuchadnezzar II was still ruling in his tenth month —six months after his successor is assumed to have begun reigning.8 A similar discrepancy exists with the transition between Amel-Marduk and his successor, Neriglissar.9
Die dokumente toon byvoorbeeld dat Nebukadnesar II nog in die tiende maand van daardie jaar regeer het—ses maande nadat sy opvolger, volgens wat veronderstel word, begin regeer het.8 ’n Soortgelyke teenstrydigheid bestaan in die oorgang van Amel-Marduk na sy opvolger, Neriglissar.9
Marduk, Babylon’s chief god, appeared to be king instead.
Dit het eerder gelyk asof Mardoek, Babilon se hoofgod, koning is.
Father of Marduk.
Vader van Mardoek.
It is said that Marduk’s temple in Babylon had 55 side chapels.
Mardoek se tempel in Babilon het glo 55 sykapelle gehad.